Hier is ’n paar van die gr 7’s nadat hulle hul boom geplant het.
Vlnr: Anelia Aveling, Mnr. Joep Joubert (onderwyser), Lane Gerber, Bernice Strydom, Amoré Junius, Zolee Joubert, Cailin Steyn, Amaure Pienaar, Victor Muller, Kai Rautenbach, Brandon Wandrag, Brent Grassow, Darius van Zyl en TJ Harris.
Laerskool Hartenbos gee om vir ons planeet en het deelgeneem aan Boomplantdag. Elke graad het hul eie boom geplant op die nuwe sportterrein.