Voor vlnr: Jayden Fourie, Shaun Benade en Corné Jansen
Agter vlnr:  Estie Zeeman, Enell van Vuuren, Anika Fourie, Mariechen Beukes, Ruben Nel, Miike Scholtz en Lianca Venter.
Laerskool Hartenbos se atletiekspan het 2de uit 39 skole geëindig by die Pick ’n Pay Bredasdorp se Top 10 Atletiekbyeenkoms.
Baie geluk aan al die atlete!