Agter v.l.n.r.: Geadrine, Arthur, Matthew, Charl, Tihan, Christian, Andrew, Bjorn, Adriaan, Juan-Emile, Ruan en Eward.Â
Voor v.l.n.r. Hannes, HP, Jayden, Nathan en Tristan.
Die 0/11A rugbyspan van Laerskool Hartenbos het die seisoen op ’n hoogtepunt afgesluit met ’n goeie wen! Dit was ’n harde, maar lekker seisoen vir die span. Mnr. Reinier van Schalkwyk is baie trots op die manne en bedank hulle vir hul harde werk en elkeen wat sy kant gebring.