)

Laerskool Hartenbos wens Gr 7’s van 2014 – nou Gr12’s – sterkte toe

Laerskool Hartenbos het die gr 7’s van 2014, wat nou in hulle matriekjaar is, genooi vir ’n spesiale saalbyeenkoms waarby hulle sterkte toegewens is met hulle toekomsplanne.

Al die oud-onderwysers wat in 2014 nog by die skool betrokke was, het ook die geleentheid bygewoon. Daar is foto’s gewys van hulle laerskool dae by Hartenbos terwyl staaltjies vertel en uitgeruil is.

Dit was ’n lekker kuier-geleentheid waar almal wat na verskillende skole in gr 8 is, weer mekaar kon sien.

V.l.n.r. Tristan Atsell (onderhoofseun 2019) Wally Roux (hoofseun 2014), Christi Snyman (hoofdogter 2014), Nadia Badenhorst (onderhoofdogter 2019)

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal