V.l.n.r.: Stef Boshoff, Nellie Slabbert, Schalk-Willem Burger en Kaylee Briel
Hoërskool Durbanville se hoofleiers vir 2020 is by die jaarlikse Prysuitdeling aangekondig.
Baie geluk aan die volgende leerders:
Schalk-Willem Burger (Hoofleier)
Nellie Slabbert (Hoofleier)
Stef Boshoff (Onder-Hoofleier)
Kaylee Briel (Onder-Hoofleier)
Baie geluk, Durbies en sterkte met jul termyn. Gebruik elke geleentheid en geniet elke oomblik.