Hoërskool Durbanville se Netbaldogters het die afgelope naweek goed presteer by die Paarl Girls High School Netbaltoernooi.
Hoërskool Durbanville se 1ste span het die afgelope paar jaar skoonskip gemaak, maar moes vanjaar ongelukkig met die silwermedalje tevrede wees.
Die o17A’s het brons en die o14A’s goud gewen.
Foto: Netbal o14A Paarl Girls High wenners