HoĆ«rskool Durbanville het vanjaar ān nuwe inisiatief aangepak… Vonkelvrou 2019.
Die uitnodiging het gelees:
Kom skitter saam.
Kom flonker en flikker.
Kom vier vrouwees.
Sowat 240 dames het vanjaar Vonkelvrou bygewoon om te skitter, flikker en vrouwees te vier. Gassprekers het die dames toegespreek en daar was verskeie stalletjies wat produkte uitgestal het.
Fondse wat gegenereer is, word aangewend vir behoeftige leerders.
Durbies wil almal bedank wat hierdie inisiatief ondersteun het. Dankie vir die verskil wat julle in ander se lewens maak.