)

Arend-Toutrekkers wys vroeg al hul potensiaal

Hoƫrskool Strand se toutrekkers het die afgelope naweek Laerskool Hendrik Louw se Feesdag deeglik ondersteun en behoorlik kleur aan die pragtige dag verleen!

Mense wat nog nooit goeie toutrek gesien het nie en nie weet hoe dit werk nie, was aangenaam verras oor hierdie pragtige gedissiplineerde sport wat voor hul plaasgevind het. Die toutrek-kompetisie is goed ondersteun en die onderskeie klubs was almal positief oor hierdie ā€œlusmakerā€ aan die begin van die toutrekseisoen. Die weer het pragtig saamgespeel en uitstekende toutrek is in ā€˜n goeie gees opgedis!

Ondanks die feit dat die Arende baie van hul staatmaker-matrieks verloor het, het hulle gewys dat daar baie potensiaal oor is om die nuwe seisoen met geesdrif aan te pak.

Hoƫrskool Strand se Arend-toutrekspanne wil graag vir Hendrik Louw bedank vir hierdie pragtige gemeenskapsinisiatief en sien uit daarna om in 2020 weer betrokke te raak.

 

 

 

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – HoĆ«rskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wĆŖreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ā€˜n vasberade leerder van HoĆ«rskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…Ā  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…Ā  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – HoĆ«rskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – HoĆ«rskool Sentraal