Meeste van Hoërskool Durbanville se Martrieks het klaar geskryf en soos tradisie dit het, spring almal in die swembad en geniet die laaste dag saam.
Hoërskool Durbanville wil graag hul Matrieks voorspoed toewens met die pad vorentoe en hulle moet onthou om altyd betrokke te bly by hul Alma Mater.
Sterkte en geniet elke oomblik van die reis!