Oud-Durbie, Mia van der Merwe, ontvang “Golden Key” toekenning in BDiv Teologie. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld. Sy ontvang ook ‘n toekenning vir haar uitstekende akademiese prestasie van die Dekaan Prof. RW Nel.
Baie geluk Mia, ons is trots op jou!
DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies Hoërskool Durbanville Durbanville Old Boys Durbanville Community News Hoërskool Durbanville CSV Hoërskool Durbanville Koor Durbanville commUNITY Laerskool Durbanville Primary