Oud-Durbie, Cara van der Westhuizen, ontvang “Golden Key” toekenning in BSc Agriwetenskap. Die “Golden Key” toekenning word toegeken aan die top 15% in die studieveld.
“Baie geluk Cara, ons is trots op jou!”
DurbieNet – HSD vriende, ouers en Oud-Durbies Hoërskool Durbanville Durbanville Old Boys Durbanville Community News Hoërskool Durbanville CSV Hoërskool Durbanville Koor Durbanville commUNITY Laerskool Durbanville Primary