Hoërskool Durbanville se o14A netbalspan het vanoggend hul eerste wedstryd gespeel by die SA Topskole netbaltoernooi in Boksburg. Durbies het Windhoek met 19-8 gewen.
Baie geluk!
Durbies is trots op julle!
ADVERTISEMENT

Schools That Rock is a young company, we are looking forward to a very bright future in serving the schools and learners of South Africa.
© 2021 Schools that Rock - Developed by Volt Africa.