Hoërskool Noord-Kaap in Kimberley, het vanjaar vir die eerste keer aan die Artisticulta Redenaarskompetisie deelgeneem en die leerders het uitstekend presteer. Tatum du Plessis, Rethabile Sindi en Chanté Januarie het in die afdeling vir graad 11 Afrikaans Huistaal Spanredenaars deelgeneem en 3de op nasionale vlak geëindig.
Liam Jacobs is die nasionale wenner in die senior Afrikaans Huistaal/ English Home Language Onvoorbereide Toespraak / Unprepared Speech – afdeling.
Foto: Vlnr: Tatum du Plessis, Rethabile Sindi, Chanté Januarie en Liam Jacobs.