)

HOËRSKOOL NOORD-KAAP: ATKV REDENAARS – FINAAL

Alyssa Jacobs, Tristen Pinetown, Rethabile Sindi, Ashley Jooste en Gavin Swartz van Hoërskool Noord-Kaap het hul onderskeie afdelings tydens die provinsiale rondte van die ATKV-Redenaarskompetisie gewen en gaan die provinsie by die nasionale rondte, wat op Vrydag, 2 Augustus by Goudini plaasvind, verteenwoordig.

Hulle neem aan die volgende afdelings deel:

Alyssa Jacobs (gr. 10 – 12 Afr. Add. Taal Voorbereide toespraak)
Tristen Pinetown (gr. 10 – 12 Afr. Add. Taal Onvoorbereide Toespraak)
Rethabile Sindi (gr. 10 – 12 Afr. Huistaal Voorbereide toespraak)
Ashley Jooste (gr. 8 – 9 Afr. Add. Taal Voorbereide toespraak)
Gavin Swartz (gr. 8 – 9 Afr. Add. Taal Onvoorbereide toespraak)

Foto: Vlnr: Alyssa Jacobs, Tristen Pinetown, Rethabile Sindi, Ashley Jooste en Gavin Swartz

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal