WP Grant Khomo – Hoër Landbouskool Boland
WP Grant Khomo. Twee rugbyspelers van Hoër Landbouskool Boland, Juan Visagie (WP Grant Khomo) en Jaeger Coetzee (WP Grant Khomo XV), sal die WP verteenwoordig by die Grant Khomo week.…
Hoërskool Durbanville Rugby nuus
Levern Jantjies en Angelo Osch van die Hoërskool Durbanville is onlangs tot die WP se o.16 Grant Khomo rugbyspanne verkies. Angelo is vir die WP Grant Khomo rugbyspan gekies en Levern vir…









