Nasionale Saalperdskou. Anouk Bredenkamp (8) ‘n Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell, is tydens die Nasionale Saalperdskou in Bloemfontein aangewys as Nasionale Kampioen in Ruiterkuns.Â
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf