MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne:
- Carel Jacobsz en Siba Lamola is gekies as deel van die o.18-Akademieweek se oefengroep.
- Jannie Jacobsz is as lid van die o.15A Puma-span ingesluit.
Die finale spanne word middel Junie aangewys.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf