)

You are sponsoring
MPU Rugbyspanne - Hoërskool Ermelo

MPU Rugbyspanne - Hoërskool Ermelo

MPU Rugbyspanne. Drie rugbyspelers van Hoërskool Ermelo is gekies vir onderskeie MPU-rugbyspanne: Die finale spanne word middel Junie aangewys. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://erries.co.za Foto verskaf