)

You are sponsoring

Nasionale Saalperdskou - Laerskool Truida Kestell

Nasionale Saalperdskou. Anouk Bredenkamp (8) ‘n Graad 2 leerder van Laerskool Truida Kestell, is tydens die Nasionale Saalperdskou in Bloemfontein aangewys as Nasionale Kampioen in Ruiterkuns.  Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://truidakestell.co.za/…