Vrystaat SAWMGA. Mienke Munnik, leerder van Laerskool Truida Kestell in Bethlehem, het die naweek van 27 en 28 April deelgeneem aan die Vrystaat SAWMGA (South African Western Mounted Games Association) Qualifier 5 en 6.Â
Mienke se prestasies:
- Qualifier 5: Vyf Items gery. Sy behaal vyf 1ste plekke en sy word gekroon as “Overall Children Level 3 Champion.
- Qualifier 6: Vyf Items gery. Sy behaal vyf 1ste Plekke en “Overall Children Level 3 Champion.”
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za