)

International Science Fair – Hoërskool De Aar leerders presteer

International Science Fair. Drie leerders van Hoërskool De Aar het gedurende die September-vakansie die Noord-Kaap by die “International Science Fair” in Johannesburg verteenwoordig. TC Markgraaff, Welmy Erasmus en Leandro de Carvalho se projekte het baie goed presteer.

Welmy Erasmus en Leandro de Carvalho het brons behaal met hul projek: “Birds eye view”. Hulle probeer met hul taak om ‘n beter sigafstand te verkry sodat bestuurders verder kan sien en veiliger kan verbysteek.

Nog ‘n leerder van HSDA, TC Markgraaff, wen goud met sy projek wat sigaretstompies hergebruik vir die maak van kussings – “Sleep on your butts.” Hy ontvang ook ‘n spesiale prys in sy Omgewingstudies-kategorie en is nou ‘n skootrekenaar ryker!

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.hsda.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal