)

Skyfskiet – Helpmekaar Kollege leerders skitter

Skyfskiet. Twee leerders van Helpmekaar Kollege in Gauteng, Emma Bornman (Graad 10) en Nell Stegman (Graad 9), het as deel van die Gauteng Skyfskiet span, deelgeneem aan die SAARA Nasionale kompetisie in Pietermaritzburg.

Emma het twee silwer medaljes verwerf vir haar individuele deelname in die dames o.16 afdeling. Nell het een goue medalje en een brons medalje verwerf vir sy individuele deelname in die mans 0.16 afdeling.

Emma en Nell skiet ook saam in die Gauteng o.16 10m Olympic kompetisie en daarin verwerf hul span ook ‘n goue medalje.

Nell skiet ook in die gemengde Gauteng 3PP span en weereens is goud hul voorland. Verder het Emma ook ‘n besondere prestasie behaal deur te kwalifiseer vir die Nasionale Junior Proteaspan.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://www.helpmekaar.co.za/

Foto’s verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal