)

Hoofleiers 2024 – Primêre Skool Naudeville

Hoofleiers 2024. Primêre Skool Naudeville het hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak.

  • Hoofmeisie: Rene Nell
  • Onderhoofmeisie: Estie Cronje
  • Hoofseun: Henre Rossouw
  • Onderhoofseun: Aiden Schoeman 

Hoe werk Naudies se verkiesing van hoofleiers? 

Al die graad 7’s is op die leerderraad, maar indien ‘n kind meer as 75 punte het volgens die skool se debietstelsel, verloor hy/sy die geleentheid om op die leerderraad te wees. Indien sy/haar gedrag verbeter, word daar weer vir hom/haar ‘n kans gegun. Die gedrag word geëvalueer deur onderwysers wat vir hulle klas gee. Sodoende leer die skool die leerders verantwoordelikheid en leiereienskappe! Glad-nie ‘n goedkoop stelsel nie! 

Elke kwartaal (1 tot 3) kies die graad 7 leerders en onderwysers, wat vir die graad 7’s klas of sport gee, in elke klas ‘n dogter en seun as raadvoorsitter. In kwartaal 4 kies die leerders en onderwysers tussen die gekose raadsvoorsitters die hoofleiers.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za

https://naudies.co.za

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal