)
Hoofleiers 2024 – Primêre Skool Naudeville

Hoofleiers 2024. Primêre Skool Naudeville het hul hoofleiers vir 2024 bekend gemaak. Hoe werk Naudies se verkiesing van hoofleiers?  Al die graad 7’s is op die leerderraad, maar indien ‘n…

Lejweleputswa krieket – Primêre Skool Naudeville leerders in span

Lejweleputswa krieket. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit in die onderskeie o.13 Lejweleputswa krieketspanne. Rene Nell en Cheneldi Le Gras is ingesluit in die Dogters o.13A…