Lejweleputswa krieket. Vier leerders van Primêre Skool Naudeville in Welkom is ingesluit in die onderskeie o.13 Lejweleputswa krieketspanne. Rene Nell en Cheneldi Le Gras is ingesluit in die Dogters o.13A Lejweleputswa krieketspan terwyl Aiden Schoeman en Divan Booyens ingesluit is in die Seuns O.13A span.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf