Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Me Monique van Schoor is as personeellid verwelkom by Bethlehem Voortrekker Hoërskool. Sy sluit aan by die LSEN-departement as deel van BVHS se personeel.
Meer skolenuus: https: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf