Gouties Skaak. Hoërskool Goutveld, Welkom, se Eerste, Tweede en Junior skaakspan is die liga-wenners van Sirkel 5. Hulle speel Vrydag, 18 Augustus, teen verskeie ander skole om deur te dring na die volgende fase.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf