Noord-Kaap Platteland Hokkie. Ses leerders van Hoërskool De Aar is gekies vir die Noord-Kaap Platteland hokkiespanne wat in Junie na Paarl in die Wes-Kaap toer.
- Farren Duthie (onder 18)
- Jaybee Mateus (onder 18)
- Anika Steyn (onder 18)
- Nazlin Douwie (onder 18)
- Welmy Erasmus (onder 18)
- Jané Steyn (onder 14)
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf