Toutrek-Streekskompetisie. Die afgelope naweek het van Hoërskool De Aar se leerders aan die Toutrek-Streekskompetisie in Kimberley deelgeneem.
Die groepe presteer as volg:
- 480kg seuns: behaal ‘n eerste plek,
- 520kg seuns: behaal ‘n tweede plek
- 440kg meisies: behaal ‘n eerste plek
- 480kg seuns behaal ‘n derde plek
- 520kg gemeng: behaal ‘n tweede plek
- 480kg meisies: behaal ‘n tweede plek
- 560kg seuns: behaal ‘n vierde.plek
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf