Sport Onderwysers 2024 – Hoërskool De Aar het hul Sport onderwysers vir 2024 aangekondig.
Die onderwysers wie aangewys is as Sport onderwysers 2024:
- Chadley Meyer as Spanbestuurder vir die Grant Khomo rugbyspan
- Karike Bekker as Netbalafrigter vir die 0.16 Diamante by die All Ages in Boksburg
- Nadia Nel as Skeidsregter by die All Ages Netbal in Boksburg
- Jomari Burger as Hokkie spanbestuurder vir die 0.16 Platteland span
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf