Hoërskool Monument, Krugersdorp, spog met 13 krieketspelers wat vanjaar die Gauteng-Wes-streekspan gehaal het.
Monnas se kriekethoof, George Engelbrecht sê die krieketseuns is verseker “Second to None”. “Hulle sit ure se harde werk in die week in om naweek na naweek sulke goeie resultate op te lewer vir hulle skool” het Engelbrecht bygevoeg.
Op die foto heel bo:
O.19 Gauteng Wesstreekspan:
Voor L – R: Bradford Hees, Duanne Grobler, Ethan Klassen
Agter L – R: Dylan Lues, Diederik Botha
Afwesig – Juann de Waal
Op die foto links:
O.15 Gauteng Wesstreekspan:
Voor L – R: Rickert vd Linde, Owen Klassen, Zayne Human, Jaco Bezuidenhout
Agter L – R: Goitse Tsimakwane, Ethan Snyman, Marno Potgieter