)

Hoërskool Monument Ben Vorster o.15 Krieketweek-uitslae

Dag 1
Monnas vs Waterkloof
Monnas 156/10 na 23 beurte
Dean Pawson teken 45 lopies aan
Dylan Pienaar teken 26 lopies aan.
Waterkloof 157/3 na 27 beurte
Dean Pawson 2 paaltjies
Dylan Pienaar 1 paaltjie
Waterkloof wen met 7 paaltjies.

Dag 2
Monnas vs Oosterland
Oosterland 124/10 na 37 beurte
Kieran Knight 4 paaltjies
Ethan Whitfield 4 paaltjies
Monnas 127/7 na 16 beurte
Kieran Knight 62 lopies van slegs 21 balle
Dries Smith 21 lopies
Monnas wen met 3 paaltjies.

Dag 3
Monnas vs Waterkloof
(Wedstryd reën uit)

Dag 4
Monnas vs Ben Vorster(25 Beurte)
Ben Vorster 36/10 na 10 beurte
Lloyd Page 3 paaltjies
Ruan Niemandt 2 paaltjies
Monnas 37/1 na 8 beurte
Dean Pawson 26 lopies nie uit nie
Monnas wen met 9 paaltjies.

Become a Sponsor

Related Posts

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon – Hoërskool Randburg

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…

Laerskool Stulting Baasdag!

Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers…  So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical…  Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal