16 atlete van HJS het Woensdag aan die landloopbyeenkoms by Paul Roos deelgeneem.
Die juniors het posisies 2 3 5 6 7 en 9 beklee.
Die seniors het posisies 3 4 5 6 7 10 12 14 15 en 21 beklee.
Die Landloopuitslag van die spankompetisie tussen al die skole vir die seisoen sover:
HJS 200
Hugenote 74
Gim 53
Landbou 47
Paul Roos 42
Parel Vallei 13
Labori 8