HJS Krieketfees – Hoër Jongenskool Paarl

HJS Krieketfees. Paarl Boys’ High 1st XI vs Noordheuwel 1st XI Paarl Boys’ High won the toss and batted first. Paarl Boys’ High made 199/9 in 65 overs. Noordheuwel made…

Skole Tennis – Hoër Jongenskool Paarl

Skole Tennis. Hoër Jongenskool Paarl se 1ste en 2de tennisspanne het die afgelope naweek uitstekende tennis gespeel. Die eerste tennisspan het die tweede plek behaal by die Grey College Tennistoernooi.…

Matriekafskeid 2024 – Hoër Jongenskool Paarl

Matriekafskeid 2024. Die matriekafskeid van Hoër Jongenskool Paarl het ook aangebreek. Die bewys van vreugde is ook op almal se gesigte te sien. Geniet die foto’s. Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/ https://www.paarlboyshigh.org.za/…

Skolesport Hokkie & Sewes Rugby – Hoër Jongenskool Paarl

Skolesport Hokkie & Sewes Rugby. Hoër Jongenskool Paarl se hokkie en sewes rugby het uitblink in hul wedstryde. Hokkie: Martin de Bruyn, u17 hockey player of Paarl Boys’ High School…

Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie – Hoër Jongenskool Paarl

Provinsiale IT Vaardigheidskompetisie. Vier van Hoër Jongenskool Paarl se Graad 11 IT-seuns het aan ‘n provinsiale vaardigheidskompetisie deelgeneem by HTS Bellville. Daniël Nolte van HJS het die tweede plek behaal.…

Parel Vallei Hokkiefees – Hoër Jongenskool Paarl

Parel Vallei Hokkiefees. Hoër Jongenskool Paarl het die afgelope Saterdag, 16 Maart, aan die Parel Vallei Hokkiefees deelgeneem. HJS se 1ste hokkiespan het twee wedstryde gewen en een gewen. Die…

Skole krieket – Hoër Jongenskool Paarl vs Paul Roos Gimnasium

Skole krieket. Hoër Jongenskool Paarl se O.15B krieketspan het ‘n skole krieket wedstryd teen die o.15B krieketspan van Paul Roos Gimnasium gespeel. HJS verloor die loot en PRG besluit om…

VRL 2024 – Hoër Jongenskool Paarl maak leiers bekend

VRL 2024. Hoër Jongenskool Paarl het hul VRL van dertien leerders van 2024 aangekondig. Graad 12: Graad 11: Graad 10: Graad 9: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto’s verskaf

SA Winterspele – Hoër Jongenskool presteer by SA Winterspele

SA Winterspele. HJS het vanjaar pragtig presteer by die SA Winterspele. Kobus Geyser behaal die agste plek in die land vir die o.18-afdeling en Ethan van Heerden eindig negende in…

SA Skole Rugby – Hoër Jongenskool spelers ontvang baadjies

SA Skole Rugby. Vier rugbyspalers van Hoër Jongenskool Paarl, JC Mars, Jameel de Jongh, Divan Fuller en Scott Nel het gisteraand, 12 Julie, tydens die amptelike baadjie oorhandiging, (“capping”) by…

Egalite Internasionale Gholftoernooi – HJS wen toernooi

Egalite Internasionale Gholftoernooi. Hoër Jongenskool Paarl se gholfspan het aan die jaarlikse Egalite Internasionale Gholftoernooi by Sun City deelgeneem. Op die eerste dag het hulle op die Gary Player-baan ʼn…

Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap – HJS presteer

Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap. Die Wes-Kaap Hoërskole-atletiekkampioenskap is 17 en 18 Maart by die Dal Josafatstadion in die Paarl aangebied. Hoër Jongenskool Paarl het twaalf medaljes verower – vyf goud, twee silwer…

HJS Krieket – HJS krieket vs Paarl Gimnasium

HJS Krieket. Hoër Jongenskool krieket-uitslae vanaf 24 Februarie tot 4 Maart teen Paarl Gimnasium en Fairmont High School. HJS krieket wen 11 wedstryde. Hoër Jongenskool Paarl o.14D vs Paarl Gimnasium…

Tweekamp – HJS by Interprovinsiale tweekampbyeenkoms

Tweekamp. Hoër Jongenskool Paarl se tweekamp leerders het die interprovinsiale tweekampbyeenkoms in Oudtshoorn bygewoon. Biathlon. Paarl Boys’ High School’s biathlon learners attended the interprovincial biathlon event in Oudtshoorn. Die HJS-seuns…

Grey Kollege Skaakkampioenskap – Hoër Jongenskool presteer

Grey Kollege Skaakkampioenskap. Hoër Jongenskool Paarl skaak het vir die eerste bsluit om te toer. ‘n Totaal van sestig spanne regdeur SA het aan die Grey Kollege Skaakkampioenskap deelgeneem. HJS…

HJS Matriekklas 2022 – Hoër Jongenskool Paarl skitter

HJS Matriekklas 2022. Hoër Jongenskool Paarl se klas van 2022 het beslis gewys waartoe hierdie manne in staat is. Die volgende puik prestasies is behaal: Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za https://www.paarlboyshigh.org.za/ Foto’s…

Krieket – Hoër Jongenskool vs Robertson Krieket klub eerste liga

Krieket – 0/19 Krieketspelers van Hoër Jongenskool in Paarl het vanaf 5 tot 10 September kragte gemeet teen Robertson se krieket klub in die eerste liga. Die krieket uitslae was…

Hoër Jongenskool Paarl Ma-en-seun aand

HJS se jaarlikse Ma-en-seun aand was ’n reuse sukses, moontlik gemaak deur Akademia. Die funksie, wat in die skoolsaal plaasgevind het, is bygewoon deur 200 ma’s en seuns. Die sprekers…

Hoër Jongenskool Toutrek

Die toutrekspanne van HJS het die naweek van 28 Februarie aan ’n toutrek-kompetisie by Bellville-klub deelgeneem. Die uitslae was as volg: 440 kg   Brons 520 kg   Silwer 560 kg   Silwer 600 kg   Silwer Baie…

Hoër Jongenskool leerder skitter by WP Tweekampkampioenskap

Leonardo van der Werf (middel) Leonardo van der Werf van Hoër Jongenskool, Paarl, het goud verwerf by die WP-tweekampkampioenskap met ’n nuwe WP-rekord.

HOËR JONGENSKOOL STYLE EVENT 2020

Hoër Jongenskool, Paarl, het hul ‘Style event’ aangebied. Sebastian Boshoff is verkies as Mnr. Fotogenies en Mnr. Persoonlikheid  is Sebastian van Dyk. In die 3de plek vir die Mnr Boishaai…

Hoër Jongenskool Paarl Valentynsdag

Hoër Jongenskool Paarl se prefekte en leerders het die meisies van die Paarl en Stellenbosch verras met Valentynsdaggeskenke.  #boishaai

Hoër Jongenskool Paarl Krieket-afrigting

Hoër Jongenskool Paarl verwelkom Johann Louw as hul nuwe hoof van krieketafrigting. Johann was 19 jaar betrokke by professionele krieket, het 15 jaar professioneel gespeel in SA, Engeland, Indië en…

Hoër Jongenskool Interhuis Gala

Hoër Jongenskool Paarl het ‘n baie suksesvolle Interhuis Swemgala aangebied.#boishaai

Hoër Jongenskool 2019 Toppresteerdersfunksie

Baie geluk aan elke graad 12 leerder wat vereer is vir hul puik uitslae in die 2019 NSS-eksamen. Mag dit met julle goed gaan in hierdie nuwe fase van julle…

Hoër Jongenskool Gr 8’s bewys hulself op Atletiekveld

Die graad 8’s van Hoër Jongenskool het vanoggend gewys wat hulle alles op die atletiekveld en -baan kan doen! #boishaai

Hoër Jongenskool 2de Krieketspan presteer

Hoër Jongenskool, Paarl, se 2de span klop Hoërskool Durbanville met 6 paaltjies. Durbanville het 88/10 behaal terwyl HJS 89/4 behaal het. Delle Donne het 4 paaltjies geneem en G Wege…

1ste XI Krieketspan van Hoër Jongenskool teen Noordheuwel

Die krieketwedstryd tussen Hoër Jongenskool en Hoërskool Noordheuwel het gelykop geëindig. Beide spanne het ‘n telling van 158 – almal uit – aangeteken. HJS se beste boulers: Jett Marsberg 4…

Hoër Jongenskool Paarl Matriekuitslae

Hoër Jongenskool Paarl wens hul matriekklas van 2019 geluk met die volgende prestasies: 23 gemiddelde A’s 274 Vak A’s 326 Vak B’s ‘n Klasgemiddeld van 66.38% Universiteitsvrystelling van 84.9% Gelukwense…

Hoër Jongenskool Paarl HJS Azoteq BPL 2019

JP Duminy, Michael Papenfus (HJS se krieketkaptein), Jody Martins en Martin van Jaarsveld. HJS het vanjaar weer ’n geslaagde Azoteq BPL (Boishaai Premierliga) aangebied. Nie minder nie as 130 HJS-krieketspelers…

Hoër Jongenskool Paarl: Twizza Super School Series

Saterdag, 5 Oktober, het groot opwinding verskaf met die Twizza Super School Series by die Groenpunt-stadion, waar skole van die Oos- en Wes-Kaap, in die  kwalifiserende streekrondte meegeding het om…

Hoër Jongenskool kondig 2020 Hoofleiers aan

Hoër Jongenskool Paarl is trots om hul hoofleiers vir 2020 aan te kondig. Hoofseun – Bernabé de la Bat Onderhoofseun – Douglas Steenkamp #boishaai

Hoër Jongenskool Prysuitdeling 2019

Baie geluk aan elke seun wat gisteraand vir hulle harde werk beloon is. Hoër Jongenskool is werklik trots op elkeen van julle! #boishaai

Hoër Jongenskool Rugbyspelers by SARU oefenkamp

‘n Paar van Hoër Jongenskool Paarl se o/16 en o/17 rugbyspelers het die afgelope week SARU se oefenkamp bygewoon. #boishaai #boishaairugby

Hoër Jongenskool ondersteun Karooboere-droogtefonds

Die leerders van die Hoër Jongenskool Paarl vier Braaidag met die oog op hulp aan die gemeenskap. Alle fondse wat op die 2019-braaidag met verkope van boerewors rolle ingesamel word,…

Hoër Jongenskool Matriekafskeid 2019

Hoër Jongenskool Paarl Matriekafskeid 2019 was ‘n spoggeleentheid !“Ons is baie trots op ons Boishaai-manne!” #boishaai #matriek2019 #matriekafskeid2019 Fotograaf: EJ Langner

Skouspel van kore by ATKV-Applous finaal

Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria Veertig hoër- en laerskoolkore het vanaf 24 tot 27 Julie aan die 42ste aanbieding van ATKV-Applous in Bloemfontein deelgeneem. ATKV-Applous is ’n landswye koorfees vir hoër-…

Hoër Jongenskool leerders na ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal

Die ATKV Applous Nasionale Koorkompetisie Finaal vind die naweek in Bloemfontein plaas waar Cantare aan die Prestige-afdeling deelneem. Cantare is een van drie seunskore wat aan die kompetisie deelneem. #boishaai@atkv_sa

Hoër Jongenskool Paarl leerder in SA Debating Team

Kent Fobian van Hoër Jongenskool Paarl, is gekies vir die SA Debating Team wat tans in Sri Lanka deelneem aan World Schools Debating. Sterkte Kent!

Hoër Jongenskool rugbyspelers in SA Skolespan

Hoër Jongenskool, Paarl is trots op Jacques Rousseau, Rhynardt Rijnsburger, Quan Horn, Kian Meadon, Tyler Bocks en Gideon van Wyk wat HJS verteenwoordig in die SA Skolespanne. HJS is baie…

Hoër Jongenskool Derby teen New Orleans

HJS, Paarl, se rugby-afrigters was bevoorreg om gister saam met Paarl Gimnasium (rugby, netbal en hokkie) en Paarl Girls’ High (hokkie en netbal) by Klein Nederburg ‘n draai te kon…

Hoër Jongenskool Paarl Landloop

16 atlete van HJS het Woensdag aan die landloopbyeenkoms by Paul Roos deelgeneem. Die juniors het posisies 2 3 5 6 7 en 9 beklee. Die seniors het posisies 3…

Hoër Jongenskool by 2019 Cravenweek

Jacques Rousseau in aksie vir WP vs Boland by die eerste dag van die 2019 Cravenweek.

HJS ontvang Wiskunde-toekenning van WKOD

Hoër Jongenskool Paarl se gr. 9-klas van 2018 het ‘n toekenning van die WKOD ontvang het vir uitmuntende Wiskunde-uitslae in die landwye sistemiese toetse van 2018. (Foto bo:) Die gr…

Hoër Jongenskool se o/15 A krieketspan na Interskole

Hoër Jongenskool van die Paarl se o/15 krieketspan neem volgende naweek aan die 2019 o/15 interskole wedstryd deel HJS wens hul span sterkte toe! (Foto) Agter vlnr: Anrich Wessels, Bradley…

Hoër Jongenskool o/14 interskole krieket

Hoër Jongenskool van die Paarl se o/14 krieketspan neem volgende naweek aan die 2019 o/14 interskole wedstryd deel HJS wens hul span sterkte toe! (Foto) Voor vlnr: Luke Fourie, Douw…

Hoër Jongenskool fietsryer presteer

Zander du Preez (17) Gr 12 leerder van Hoër Jongenskool in die Paarl, het Saterdag 9 Februarie aan die 99er Cycle Tour te Durbanville deelgeneem waar hy die afstand van…

Hoër Jongenskool Kalahari Vasbyt

Drie van HJS in die Paarl se leerders het van 27 Desember 2018 tot 12 Januarie 2019 aan die Kalahari Vasbyt deelgeneem. Die Vasbyt behels onder andere strawwe liggaamsoefening, brugsprong…

Hoër Jongenskool leerder skitter in tennis

William Zulch van Hoër Jongenskool in di Paarl, het die afgelope vakansie die o/16-seuns-enkelstitel by die TSA Growthpoint Port Elizabeth Super 8-reeks gewen. Hy het ook die o/16-seuns-dubbelstitel by die…

Hoër Jongenskool Paarl leerder presteer in Unisa Musiekteorie

Nico Smit (graad 8) het 93% behaal in UNISA se graad 3 Musiekteorie-eksamen. Hierdie prestasie plaas hom ook op UNISA se ererol.