Hoër Jongenskool Paarl se gr. 9-klas van 2018 het ‘n toekenning van die WKOD ontvang het vir uitmuntende Wiskunde-uitslae in die landwye sistemiese toetse van 2018.
(Foto bo:) Die gr 9 klas saam met mev. P Sadie, hoof van die HJS Wiskundedepartement, en die res van die Wiskundepersoneel.