Baie geluk aan elke seun wat gisteraand vir hulle harde werk beloon is. Hoër Jongenskool is werklik trots op elkeen van julle!

)
Baie geluk aan elke seun wat gisteraand vir hulle harde werk beloon is. Hoër Jongenskool is werklik trots op elkeen van julle!

Suid-Afrikaanse Modern Pentathlon. Randjie-ster skitter op die wêreldverhoog! Tydens die afgelope skoolvakansie het , ‘n vasberade leerder van Hoërskool Randburg, nie net haar skool nie, maar ook haar land met…
Unicorn roomyse, blink strikdasse en sparklers… So het Stulting Baasdag gevier, want ons base is magical… Baie dankie aan Mnr. Cornelius Coetzer (skoolhoof) en Mnr. John Fourie (adjunkhoof) vir die…