Die leerders van die Hoër Jongenskool Paarl vier Braaidag met die oog op hulp aan die gemeenskap. Alle fondse wat op die 2019-braaidag met verkope van boerewors rolle ingesamel word, is ten bate van die Karooboere-droogtefonds onder die bestuur van Burre Burger.