Afrikaanse Hoër Meisieskool, Pretoria
Veertig hoër- en laerskoolkore het vanaf 24 tot 27 Julie aan die 42ste aanbieding van ATKV-Applous in Bloemfontein deelgeneem.
ATKV-Applous is ’n landswye koorfees vir hoër- en laerskoolkore wat die Afrikaanse lied asook die vreugde van koorsang wil bevorder.
Meer as 15 096 koorlede, verteenwoordigend van al Suid-Afrika se taal- en kultuurgroepe, het vanjaar ingeskryf.
Op 24 Julie het die kore in die laerskool meriete-afdeling vir Afrikaans sowel as nie-Afrikaanse kore deelgeneem.
Die uitslae is soos volg:
Laerskool Meriete: Nie-Afrikaanse kore
Curro Aurora Goud
Glenstantia Primary School Goud
Nuwe Republiek Primêr Silwer
Excelsior Primary School Goud
Beste uitvoering van ? Afrikalied: Glenstantia Primary School
Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Excelsior Primary School
Beste uitvoering van ’n Afrikaanse komposisie: Excelsior Primary School
Laerskool Meriete: Afrikaans kore
Laerskool van Riebeeckpark Silwer
Laerskool Kenridge Goud
Willem Postma Primêre skool Goud
Laerskool Elarduspark Goud
C & N Primêre Meisieskool Oranje Goud
Laerskool Mooirivier Goud
Beste uitvoering van ? Afrikalied: C & N Primêre Meisieskool Oranje
Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Laerskool Elarduspark
Beste uitvoering van ? Afrikaanse komposisie: Laerskool Mooirivier
Die algehele wenner in die afdeling: beste meriete Afrikaanse laerskoolkoor is Laerskool Mooirivier van Potchefstroomen die algehele wenner in die afdeling: beste meriete Nie-Afrikaanse laerskoolkoor is Excelsior Primary School van Bellville.
Op Donderdag 25 Julie het kore in die volgende afdelings: laerskool prestige, laerskool ope afdeling en hoërskool ope afdeling deelgeneem.
Die uitslae is soos volg:
Laerskool Ope Afdeling
Loreto School Queenswood Goud
Clarendon Park Primary School Goud
Laerskool Northmead Silwer
Hoërskool Ope Afdeling
St Anne’s Diocesan College Cum Laude
Hoërskool Nico Malan Goud
St Alban’s College Goud
Laerskool Prestige vir Laerskoolkore
Laerskool Kruinsig Goud
Laerskool Pretoria-Oos Goud
Laerskool Durbanville Goud
Laerskool Gene Louw Cum Laude
Beste uitvoering van ? Afrikalied: Laerskool Pretoria-Oos
Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Laerskool Durbanville
Beste uitvoering van ? Afrikaanse komposisie: Laerskool Gene Louw
Loreto School Queenswood is as wenners in die ope afdeling vir laerskoolkore aangewys. St Anne’s Diocesan College
het koning gekraai in die hoërskool ope afdeling met Laerskool Gene Louw as wenner in die afdeling: laerskool prestige vir laerskoolkore.
Op Vrydag 26 Julie het kore in die hoërskool meriete-afdeling deelgeneem. Daar is drie onderafdelings (gemeng, meisies en seuns).
Hoërskool Meriete: Meisieskoor
The High School for Girls Potchefstroom Goud
Pietermaritzburg Girls’ High School Goud
Hoërskool Strelitzia High School Goud
Hoërskool Garsfontein Goud
Hoër Meisieskool La Rochelle Goud
Hoërskool Meriete: Seunskoor
Hoërskool Jeugland Silwer
Hoërskool Meriete: Gemengde koor
Cornwall Hill College Goud
Hoërskool Namakwaland Goud
Hoërskool Hendrik Verwoerd /Rietondale High School Goud
Hoërskool Duinesig Goud
Hoërskool Akasia Goud
Beste uitvoering van ? Afrikalied: Hoërskool Akasia
Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Hoër Meisieskool La Rochelle
Beste uitvoering van ? Afrikaanse komposisie: Hoër Meisieskool La Rochelle
Hoër Meisieskool La Rochelle kraai koning in die afdeling hoërskool meriete: meisieskoor en Hoërskool Akasia is die algehele wenner in die afdeling: hoërskool meriete: gemengde koor.
Op Saterdag 27 Julie, die laaste dag van die ATKV-Applousfinaal, het kore in die hoërskool prestige-afdeling vir meisies, seuns en gemengde kore deelgeneem.
Die uitslae is soos volg:
Beste uitvoering van ? Afrikalied: Stirling High School
Beste uitvoering van die voorgeskrewe werk: Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
Beste uitvoering van ? Afrikaanse komposisie: Die Hoërskool Menlopark
Hoërskool Prestige: Seuns
Hoër Jongenskool Paarl Goud
Pretoria Boys High School Goud
Paul Roos Gimnasium Goud
Hoërskool Prestige: Meisies
C & N Sekondêre Meisieskool Oranje Goud
Eunice High School Goud
Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria Cum Laude
Hoërskool Prestige: Gemeng
Helpmekaar Kollege Goud
Stirling High School Cum Laude
Die Hoërskool Menlopark Cum Laude
In die afdeling hoërskool prestige: seuns is Paul Roos Gimnasium as wenner aangewys, met Afrikaanse Hoër Meisieskool Pretoria
as wenner in die afdeling hoërskool prestige: meisies en Die Hoërskool Menlopark as wenner in die afdeling hoërskool prestige: gemeng.
Vir meer inligting oor ATKV-Applous en ander projekte besoek www.atkv.org.za