Skole Krieketnuus – HoĆ«rskool Gimnasium Paarl vs PRG & Strand
Skole Krieketnuus. š Paarl Gimnasium Krieketuitslae teen HoĆ«rskool Strand & Paul Roos Gimnasium. o.19D Krieketspan vs HoĆ«rskool Strand o.19B o.16C vs PRG o.19F o.14C vs PRG o.14C o.14D vs PRG…
Nasionale o.15-tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium tweede
Nasionale o.15-tennistoernooi. š¾ Paul Roos Gimnasium blink uit by Nasionale o.15-tennistoernooi. Die o.15-tennisspan van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het hul staal gewys by die gesogte Nasionale o.15-tennistoernooi wat onlangs in…
Boland Tweekamp – Paul Roos Gimnasium skitter
Boland Tweekamp. Paul Roos Gimnasium blink uit by Boland-tweekamp. Tydens die Boland-tweekamp se jaarlikse prysuitdelingsfunksie het Paul Roos Gimnasium se o.17-tweekampspan hul stempel afgedruk. Die manne het die trofee vir…
Oppie-Tong-Af Redenaars – Paul Roos Gimnasium
Oppie-Tong-Af Redenaars. Na afloop van die eerste rondte van die Oppie-Tong-Af Redenaars / On the Tip of your Tongue Orators -kompetisie het sewe redenaars van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, na…
ATKV-Debat streeksuitdunne – Paul Roos Gimnasium
ATKV-Debat streeksuitdunne. Na afloop van die ATKV-Debat streeksuitdunne te HoĆ«rskool Durbanville dring vier van Paul Roos Gimnasium se debatspanne deur na die semifinaal van die ATKV-debatskompetisie. Dit vind vanaf 6…
Afrika Junior Swemkampioenskap – Paul Roos Gimnasium
Afrika Junior Swemkampioenskap. Paul Roos Gimnasium swemmer, Eric KotzĆ©, het die afgelope naweek by die Afrika Junior Swemkampioenskap in Egipte die SA ouderdomsgroeprekord in die 50 m-vryslag (mans 14-18 jaar)…
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
ITF J60 Internasionale Tennistoernooi. Willem de Waal, Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se nommer 1-tennisspeler, het die naweek in Botswana by die ITF J60 Internasionale Tennistoernooi deelgeneem. Willem het as die…
Waterpolo – Afrikaanse HoĆ«r seunskool
Waterpolo. Waterpolo uitslae van Affies by toernooie vanaf 27 Februarie tot 2 Maart. 1ste span – Reef Cup Toernooi O.15A – Parktown Toernooi O.14A – Jeppe Feestoernooi Lees meer skolenuus:…
Boland Kavaliers Tennisspanne – Paul Roos Gimnasium
Boland Kavaliers Tennisspanne. Verskeie Paul Roos Gimnasium-tennisspelers is gekies vir die Boland Kavaliers Tennisspanne. Hulle neem hierdie naweek aan die Synergy Cup deel. Die PRG-spelers in die o. 19-spanne: Die…
Skole Krieket – Paul Roos Gimnasium teen Wynberg Boys’ High
Skole Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se krieketspanne het die afgelope naweek in skole krieket wedstryde kragte gemeet teen Wynberg Boys’ High School se spanne. Uitslae en prestasies behaal: In…
Boland Krieketspanne – Paul Roos Gimnasium
Boland Krieketspanne. Vier krieketspelers van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is ingesluit in verskeie Boland Krieketspanne. Die seuns sal gedurende Desember Boland op die krieketveld verteenwoordig. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://paulroos.co.za/ Foto’s…
Tyd Krieket – HoĆ«rskool Framesby
Tyd Krieket. Framesby 1ste krieketspan seuns, Somerset College Noord teen Suid Toernooi. Tyd krieket, 120 boulbeurte deel deur die spanne. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.framesby.co.za/ Foto’s verskaf
SA Schools’ XCO Championships – Paul Roos Gimnasium
SA Schools’ XCO Championships. Paul Roos Gymnasium’s cyclists participated at the SA Schools’ XCO Championships finals at Wagpos High School in Brits. Results: Youth 16: Youth 15: Junior men 17:…
Podiumpret nasionale finale rondte – Paul Roos Gimnasium
Podiumpret nasionale finale rondte. Paul Roos Gimnasium se redenaarspan het Vrydag, 9 Augustus, aan die Podiumpret nasionale finale rondte te HoĆ«rskool La Rochelle in Paarl deelgeneem. PRG se kategoriewenners: Meer…
UK Wiskundekompetisie – Paul Roos Gimnasium
UK Wiskundekompetisie. Drie seuns van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het gisteraand, 25 Julie, die UK Wiskundekompetisie se prysuitdeling bygewoon. Nicolaas de Villiers en Daniel Chemaly het die afdeling vir Graad…
SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap – HoĆ«rskool Durbanville
SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van HoĆ«rskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geĆ«indig (-5) by die SA HoĆ«rskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. HoĆ«rskool Durbanville se 1ste…
Surf- en bodyboarding kompetisie – Paul Roos Gimnasium
Surf- en bodyboarding kompetisie. Paul Roos Gimnasium se ‘surf’- en bodyboarding kompetisie het vandag, 9 Junie, by Pringle Baai plaasgevind. Dit was perfekte weer en ‘surfing’ omstandighede! Milan van der…
Skole Hokkie – Paul Roos Gymnasium
Skole Hokkie. Paul Roos Gimnasium se hokkiespanne het vyftien skole hokkie wedstryde teen HoĆ«rskool Wynberg gespeel. Paul Roos het 15 wedstryde teen Wynberg gespeel waarvan Paul Roos 88 doele teenoor…
Podiumpret Redenaarskompetisie – Paul Roos Gimnasium
Podiumpret Redenaarskompetisie. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, het vanjaar elf Afrikaans-redenaars gehad wat aan Podiumpret Redenaarskompetisie se semifinaal in Paarl deelgeneem het. Vier senior- en ses junior-redenaars het tydens hierdie rondte…
SA Skole Atletiekkampioenskappe – Paul Roos Gimnasium
SA Skole Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium atleet, KĆ©an du Toit, het ‘n goue medalje ontvang by die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hy wen die seuns o.17-paalspringtitel met ‘n hoogte van 4,20m.…
SA Junior Tennis Kampioenskappe – Paul Roos Gimnasium
SA Junior Tennis Kampioenskappe. Nege Paul Roos-tennisspelers het vanjaar gekwalifiseer vir die SA Junior Tennis Kampioenskappe. Die kampioenskappe word elke jaar in Bloemfontein deur Tennis Suid-Afrika aangebied. Slegs die top-64…
E-sports Indaba 2024 – Curro hosts Game-Changing Weekend
Esports Indaba 2024. The gaming world was recently shaken to its core. The JSE-listed independent school group Curro Holdings hosted its annual Curro E-sports Indaba 2024. Against the backdrop of…
Suidooster Toneelfees – Paul Roos Gimnasium se toneel, Broers
Suidooster Toneelfees. Die besondere toneelproduksie van Paul Roos Gimnasium, genaamd “Broers,” het aansienlike lof en erkenning ontvang. Dit is ‘n indrukwekkende vertoning en kreatiewe uitbeelding van die menslike ervaring. Na…
Spice Route XCO – Paul Roos Gimnasium Presteer
Spice Route XCO. Paul Roos Gimnasium se fietsryers het Å uitstekende naweek in die Paarl by Spice Route XCO beleef. By die XCO dissipline het Neil van der Vyver eerste…
York High Muurbalfees – Paul Roos Gimnasium
York High Muurbalfees. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, o.19A- en 0.19B-muurbalspanne het die afgelope naweek aan die York High Muurbalfees in George deelgeneem. Die spanne het die volgende uitslae behaal. 19A…
Interskole krieket – Paul Roos Gimnasium vs Grey Kollege
Interskole krieket. Paul Roos Gimnasium het Grey Kollege die afgelope naweek in Stellenbosch verwelkom virĀ sy jaarlikse interskole krieket kragmeting. Paul Roos het eerste gekolf en teken 247/6 aan in…
Gerrie Berner Tennistoernooi – PRG wen 14de keer
Gerrie Berner Tennistoernooi. Die eerste tennisspan van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, is weer gekroon as die kampioen van die Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi. Die span het Sondag die toernooi,…
Gerrie Berner Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium
Gerrie Berner Tennistoernooi. Die amptelike pet-oorhandiging vir die negentiende Zest Fruit Gerrie Berner Tennistoernooi is vroeĆ«r vandag deur Paul Roos Gimnasium se rektor, AndrĆ© van Staden, behartig. Paul Roos Gimnasium…
Boland Landbou Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium skitter
Boland Landbou Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se o.15-tennisspan is vir die tweede agtereenvolgende naweeek in skole tennis onoorwonne. DiĆ© span het tydens die Boland Landbou tennistoernooi met HoĆ«r Jongenskool…
David Samaai Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium wen
David Samaai Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan het die derde David Samaai Tennistoernooi, aangebied deur HoĆ«r Jongenskoolskool Paarl, gewen. Paul Roos was die verdedigende kampioene. Die Paul Roos-spanlede was…
Cricket – Paul Roos Gymnasium vs Boland Landbou
Cricket. Paul Roos Gymnasium welcomed Boland Landbouskool to Stellenbosch on Saturday. The U 15A and U19B cricket teams both secured hard fought victories. Results: PRG 15A vs Boland Landbou 15A…
Matriekuitslae 2023 – Paul Roos Gimnasium
Matriekuitslae 2023. Paul Roos Gimnasium se matrieks van 2023 het baie goed presteer met die hul uitslae tydens die Matriekuitslae 2023. Veels geluk aan elke seun wat hard gewerk het.…
T20 Krieket – Paul Roos Gimnasium stof kolwe af
ulT20 Krieket. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se eerste krieketspan het vroeg in Januarie 2024 reeds hul kolwe afgestof ter voorbereiding van ‘n besige seisoen. Die doel van die wedstryde tydens…
Johan J Ferreira Sentrum – Paul Roos Gimnasium
Johan J Ferreira Sentrum. Op 26 September het Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, die nuut-opgegradeerde Johan J Ferreira HoĆ« Prestasie Sentrum offisieel geopen. Beleggers, projekbestuurders, argitekte, potensiĆ«le vennote en gemeenskapsrolspelers is…
NWU o.17 Sewes Rugby – Paul Roos Gimnasium
NWU o.17 Sewes Rugby. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se o.17 Sewes Rugbyspan het deelgeneem tydens die NWU o.17 Sewes Rugby toernooi. PRG o.17 Sevens by NWU PRG stap weg as…
Leerderraad 2023/2024 – Paul Roos Gimnasium
Leerderraad 2023/2024. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, stel met trots hul nuutverkose leerderraad vir 2023/2024 bekend. Die leerderraad bestaan uit 25 lede. Learner Council 2023/2024. Paul Roos Gymnasium, Stellenbosch, is proud…
The Addams Family – PRG en US Drama departement
The Addams Family. Vir die eerste keer in die geskiedenis van Paul Roos en US Drama, sal diĆ© sekondĆŖre en tersiĆŖre instellings saam ān projek aanpak. Dit sal die eerste…
Skolerugby – Paul Roos Gimnasium vs Oakdale Landbouskool
Skolerugby. HoĆ«r Landbouskool Oakdale van Riversdal het Saterdag, 22 Julie, besoek afgelĆŖ by Paul Roos Gimnasium se Markƶtter Sportkompleks. Dit was vir ‘n skoot gesonde skolerugby kompetisie op die rugbyveld…
Paul Roos Sport – Paul Roosers presteer gedurende skoolvakansie
Paul Roos Sport. Paul Roosers het op ān verskeie sportterreine gedurende die vakansie naam gemaak op die sportveld. Na afloop van die Interprovinsiale hokkietoernooie is 8 Paul Roosers beloon met…
ATKV redenaars en debatkompetisie – PRG presteer
ATKV redenaars en debatkompetisie. PRG Forum (die praatkunste) het hul Afrikaanse debat- en redenaarspanne vir ATKV redenaars en debatkompetisie ingeskryf. Drie van Paul Roos se senior spanne het deurgedring tot…
PRG Rugby – Paul Roos kraai koning op Brugstraat
PRG Rugby. Gedurende die afgelope naweek het PRG rugby ān uitstekende naweek op Brugstraat (en ook op ander velde) beleef. Die Maroen Masjien van Paul Roos Gimnasium het vir die…
The Addams Family – PRG en US span saam
The Addams Family. Paul Roos Gimnasium is nie nĆ©t bekend vir sy sport en akademiese prestasies nie. Die skool spog ook met indrukwekkkende jaarlikse kulturele aanbiedings. Talentvolle seuns word die…
Boland Hokkie – Paul Roos Gimnasium spelers verkies vir spanne
Boland Hokkie. Sewe-en-dertig hokkiespelers van Paul Roos Gimnasium in Stellenbosch, is gekies vir verskeie Boland Hokkie spanne. Die spelers is: O.18A O.18B O.18 Streek O.16A O16B O.16C O.14A O.14 Streek…
Filmit Festival – Paul Roos Filmfees aansoeke nou oop
Filmit Festival. Die Filmit Festival is ‘n filmkompetisie vir hoĆ«rskoolleerders van Suider-Afrika (SA en buurlande). Aspirant filmmakers kan kortfilms, dokumentĆŖre, musiekvideos, animasie films, ander films (kunsfilms en “performance poetry”) en advertensies…
SA Junior Tenniskampioenskappe – PRG spelers wen goud
SA Junior Tenniskampioenskappe. Die SA Junior Tenniskampioenskappe, aangebied deur TSA, het gedurende die afgelope skoolvakansie in Bloemfontein plaasgevind. Elf Paul Roos-tennisspelers het op grond van hul TSA- ranglysposisies aan die…
Toastmasters Jeugleierskapprogram – Paul Roos-Bloemhof
Toastmasters Jeugleierskapprogram. Op Woensdag, 22 Maart, het die Paul Roos-Bloemhof Toastmasters Jeugleierskapprogram met ān swierige gala-geleentheid afgesluit. Die afsluiting het by die Japie Krige Saal te Paul Roos Gimnasium plaasgevind.…
Paul Roos Europese Uitruilprogram – Leerders kuier weer
Paul Roos Europese Uitruilprogram. NĆ” die pandemie en reisbeperkings, is dit opwindend om te sien hoe die Paul Roos Europese Uitruilprogram weer tot lewe kom. Leerders van Gabriel von Seidl…
Kaapse Wynland Skaakproewe – PRG kwalifiseer vir finale rondte
Kaapse Wynland Skaakproewe. Op 25 Februarie het die Kaapse Wynland Skaakproewe in De Doorns plaasgevind. Meer as 100 skaakspelers het in drie ouderdomsgroepe deelgeneem. Sewentien Paul Roosers het deelgeneem en almal…
Vyfkamp – Twee leerders van Paul Roos presteer
Vyfkamp – Twee Paul Roos Gimnasium leerders, Adriaan de Waard en Benjamin van Onselen het presteer by die Wes-Kaap Moderne Kampioenskappe. Die moderne Vyfkamp het plaasgevind op Saterdag 11 Maart.…

























