Afrika Junior Swemkampioenskap. Paul Roos Gimnasium swemmer, Eric Kotzé, het die afgelope naweek by die Afrika Junior Swemkampioenskap in Egipte die SA ouderdomsgroeprekord in die 50 m-vryslag (mans 14-18 jaar) verbeter en ‘n brons medalje in dié item losgeswem.
Hy het ook ‘n silwer medalje in die 50m-rugslag verower. Sy aflosspanne het uitstekend gevaar. Hulle behaal ‘n Silwer medalje in 100m-vryslag-aflos en goud in die 100m-gemengde aflos.
Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor








