SA Skole Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium atleet, Kéan du Toit, het ‘n goue medalje ontvang by die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hy wen die seuns o.17-paalspringtitel met ‘n hoogte van 4,20m. Dit is ook Kéan se nuwe persoonlike beste.
Jeandré Cilliers van PRG het vierde geëindig en mis net-net ‘n plek op die podium.
Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za
Foto verskaf