)

You are sponsoring

SA Skole Atletiekkampioenskappe - Paul Roos Gimnasium

SA Skole Atletiekkampioenskappe. Paul Roos Gimnasium atleet, Kéan du Toit, het ‘n goue medalje ontvang by die SA Skole Atletiekkampioenskappe. Hy wen die seuns o.17-paalspringtitel met ‘n hoogte van 4,20m.…