)

Oppie-Tong-Af Redenaars – Paul Roos Gimnasium

Oppie-Tong-Af Redenaars. Na afloop van die eerste rondte van die Oppie-Tong-Af Redenaars / On the Tip of your Tongue Orators -kompetisie het sewe redenaars van Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, na die nasionale finale rondte deurgedring. Dit vind plaas vanaf 16 tot 18 Oktober 2025 te Laerskool Rooihuiskraal in Centurion.

Hierdie leerders het vir verskeie kategorieë (Engels en Afrikaans) deurgedring en gaan gesamentlik sestien toesparke tydens die finaal lewer.

  • Deurgedring vir een kategorie:
  • Ben Bruwer
  • Matthew Ker-fox
  • Johannes Bennie
  • Deurgedring vir drie kategorieë:
  • Dieter de Kock
  • Lian Winckler
  • Reuben de Wit
  • Deurgedring vir vier kategorieë:
  • Benjamin Schoeman

Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

Leave a Reply

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal