NWU o.17 Sewes Rugby. Paul Roos Gimnasium, Stellenbosch, se o.17 Sewes Rugbyspan het deelgeneem tydens die NWU o.17 Sewes Rugby toernooi.
PRG o.17 Sevens by NWU
- Paul Roos Gimnasium vs Hoërskool Waterkloof 19 – 7
- PRG vs Hoërskool Monument 31 – 0
- PRG vs Grey Kollege 22 – 19
PRG stap weg as wenners by die NWU Prestige Sewestoernooi in Potchefstroom. Paul Roos Gimnasium se Junaid Coetzee word as speler van die toernooi aangewys.
PRG o.17B-rugbyspan het op hul beurt deelgeneem aan die Justin Geduld Sewestoernooi by Tygerberg Hoërskool.
Resultate:
- Paul Roos Gimnasium vs Hoërskool Brackenfell 12 – 7
- PRG vs Hoërskool Hottentots-Holland 19 – 24
Paul Roos Gimnasium dring deur na die semi-finaal
- PRG vs Hoërskool Excelsior 29 – 5
Paul Roos Gimnasium dring deur na die finaal waar hulle ongelukkig met ‘n telling van 14 – 21 teen Bellville-Suid verloor.
PRG se o.15-span het aan die Bredasdorp Sewestoernooi deelgeneem die naweek.
Resultate:
- Paul Roos Gimnasium vs Hoërskool Stellenbosch 52 – 0
- PRG vs Charlie Hofmeyr 20 – 7
- PRG vs Hugenote 31-10
Paul Roos Gimnasium dring deur na die semi-finaal waar hulle teen Paarl Gimnasium speel, en ongelukkig verloor met ‘n telling van 7 – 19.



Meer skolenuus: https://https://schoolsthatrock.co.za
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








