)

David Samaai Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium wen

David Samaai Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan het die derde David Samaai Tennistoernooi, aangebied deur Hoër Jongenskoolskool Paarl, gewen. Paul Roos was die verdedigende kampioene. Die Paul Roos-spanlede was Nicolas Lourens, Luke Verwey, Tristan van der Merwe, Dawid Fourie, Zach Jooste, Christian Oberhofer en Dawid-Wiese Viljoen.

Uitslae oor die twee dae was soos volg:

  • PRG wen Bellville HS: 9 – 0
  • PRG wen Boishaai Uitnodiging: 9 – 0
  • PRG wen Boland Landbou:  9 – 0
  • PRG wen Stellenberg HS: 6 – 0 (Semifinaal)
  • PRG wen Hoër Jongenskoolskool Paarl A: 5 – 4 in die Finaal

Dit was ‘n baie taai finaal en die uitslag was tot die laaste dubbelswedstryd op ‘n mespunt.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za 

https://paulroos.co.za/

Foto verskaf

Become a Sponsor

Related Posts

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball. Lamia Amod Joins the KZN Marlins! St John’s D.S.G. is thrilled to celebrate Lamia Amod, whose exceptional talent and determination have earned her a coveted place in…

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Here, U is my lewe, U sorg vir my. Wat ek ontvang, kom alles van U af. Psalms 16: 5-7 Thought of the Week –…

You Missed

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

KZN Marlins Basketball – St John’s D.S.G. outstanding

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Gedagte vir die Week – Thought of the Week

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

Teemane Karateklub Winter Challenge – Hoërskool Kalahari

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

EP U18 youth rugby – Pearson High School outstanding

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Sharks U18B Team Selection – St Charles College delighted

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal

Vrystaat Provinsiale Danskampioenskap – Hoërskool Sentraal