David Samaai Tennistoernooi – Paul Roos Gimnasium wen
David Samaai Tennistoernooi. Paul Roos Gimnasium se o.15-tennisspan het die derde David Samaai Tennistoernooi, aangebied deur Hoër Jongenskoolskool Paarl, gewen. Paul Roos was die verdedigende kampioene. Die Paul Roos-spanlede was…
David Samaai Tennistoernooi – Hoër Jongenskool Paarl
David Samaai Tennis Toernooi. HJS het die David Samaai-tennistoernooi vanaf 3 tot 4 Februarie aangebied. Twee van Hoër Jongenskool Paarl se spanne het deelgeneem. Die HJS-uitnodigingspan het Vrydag teen Stellenberg…








