SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie.
Hoërskool Durbanville se 1ste Span het die 4de plek in die spankompetisie behaal met +4.
Ander skole se behalings in die spankompetisie:
- Hoërskool Waterkloof: 1ste plek -5
- Paul Roos Gimnasium: 2de plek -1
- Paarl Boys’ High: 3de plek +1
Meer skolenuus: https://www.schoolsthatrock.co.za/
Foto verskaf
Become a Sponsor