ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne – Hoërskool Waterkloof
ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne – Hoërskool Waterkloof se Klofie-koor het deelgeneem aan die ATKV Applous Pretoria-streeksuitdunne. Die Klofie-koor het weer bewys dat hulle ’n krag is om mee rekening te hou!…
Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden blink uit
Kings and Queens Clash – Hoërskool Linden se skaakspanne het die afgelope naweek puik vertoon tydens Waterkloof se gesogte Kings and Queens Clash-toernooi. Met vier afdelings in totaal, is dit…
IFEST Internasionale Ekspo – Hoërskool Waterkloof
IFEST Internasionale Ekspo – Hoërskool Waterkloof se jong wetenskapsterre het onlangs die wêreld verower! Marli Kloppers en Daleen Geyser, twee Graad 12-leerders, het gedurende die vakansie aan ‘n wetenskap-ekspo deelgeneem.…
La Rochelle Netbaltoernooi – Hoërskool Witteberg uitstekend
La Rochelle Netbaltoernooi. Witteberg 1ste netbalspan beïndruk by La Rochelle-toernooi. Witteberg 1ste Netbalspan het onlangs aan die gesogte La Rochelle netbaltoernooi in die Paarl deelgeneem en met ’n uitmuntende vertoning…
Amex Super 8 tennistoernooi – Hoërskool Waterkloof presteer
Amex Super 8-tennistoernooi. Hoërskool Waterkloof se graad 12-leerling, Ciaran McConnell, het tydens die vakansie haar tennisvaardighede op nasionale vlak ten toon gestel. Sy het deelgeneem aan die Amex Super 8…
GholfRSA – Hoërskool Waterkloof trots op Cilliers Craig
GholfRSA. Hoërskool Waterkloof is ongelooflik trots op Cilliers Craig, wat onlangs in die GholfRSA se nasionale oefengroep opgeneem is. Cilliers vertrek hierdie naweek saam met sy broer, Roelof, na Kenia…
Mnr en Mej Waterkloof – Hoërskool Waterkloof
Mnr en Mej Waterkloof – Hoërskool Waterkloof het onlangs hul jaarlikse aand vol styl aangebied. Vol selfvertroue en kreatiwiteit het mnr en mej Waterkloof die kollig gesteel. Die saal was…
Matriekklas 2025 uitstekende uitslae – Hoërskool Waterkloof
Matriekklas 2025 uitstekende uitslae. Baie geluk aan die Matriekklas van 2025 met hulle uitmuntende akademiese prestasies! Waterkloof se hart klop wit, geel en blou van trots oor elke leerder wat…
Nuwe Sport Adjunkhoof – Hoërskool Waterkloof
Nuwe Sport Adjunkhoof – Met groot trots verwelkom Hoërskool Waterkloof mnr. Kwagga Loubser as hul nuwe Sport Adjunkhoof. Sport is nie net ’n aktiwiteit vir hom nie – dit is…
Wildeklawer T20-toernooi – Hoërskool Waterkloof triomfeer
Wildeklawer T20-toernooi – Hoërskool Waterkloof het hul krieketmeesterskap bevestig deur as wenners uit die 2025 Wildeklawer T20-toernooi te tree. Die toernooi het plaasgevind vanaf 16 tot 19 Oktober in Pretoria.…
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap – Hoërskool Waterkloof
SA Nasionale Skole Bergfietskampioenskap. 🎉 Skitterende Nuus uit die Kloof! Klofies se harte klop van trots! ’n Reuse gelukwensing aan die drie uitmuntende Klofie-sterre wat onlangs hul Gauteng Skole Provinsiale…
Cross Country Marathon (XCM) – Hoërskool Waterkloof prestasies
Cross Country Marathon (XCM). BERGFIETS | Hoërskool Waterkloof laat spore by Youth Festival @ Karkloof. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, is uiters trots op twee van hul ster-bikemeisies, Gretha Veldsman en Roxy…
ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal – Hoërskool Waterkloof
ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal. Vier Klofies het gekwalifiseer vir die ATKV-Redenaarskompetisie landsfinaal op 5 Augustus. Hoërskool Waterkloof is trots op hierdie toegewyde leerders: Elke deelnemer verteenwoordig die skool met trots en deursettingsvermoë.…
Proscenium-dramakompetisie – Hoërskool Waterkloof
Proscenium-dramakompetisie. Claudia van Wyk, Graad 12-leerdervan Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is gekies as een van die finaliste vir die Proscenium-dramakompetisie wat van 15 tot 17 Mei in die Kunstekaap-Teater plaasvind.…
Rondebosch Hokkietoernooi – Worcester Gimnasium
Rondebosch Hokkietoernooi. Die o.16A-seunshokkiespan van Worcester Gimnasium het die afgelope naweek in die Rondebosch Hokkietoernooi gespeel. Uit vyf wedstryde gespeel, het die span in vier van die wedstryde as wenners…
Kloof Netbalfees 2025 – Hoërskool Witteberg
Kloof Netbalfees 2025. Na afloop van die Kloof Netbalfees 2025, aangebied deur Hoërskool Waterkloof in Pretoria, het Witteberg se netbaldogters gewys dat hulle gereed is vir ’n kookwater seisoen. Hiermee…
Kloof Netbalfees 2025 – Bethlehem Voortrekker Hoërskool
Kloof Netbalfees 2025. Bethlehem Voortrekker Hoërskool se netbaldogters het het hul Kloof Netbalfees 2025 toernooi by Hoërskool Waterkloof afgeskop met groot gees. Netbaluitslae Dag 1: O14 O15 O16 O17 O19…
Kloof Netbalfees – Hoërskool Sentraal presteer
Kloof Netbalfees. Hoërskool Sentraal netbalspanne het deelgeneem aan die Kloof Netbalfees en uitstekend presteer. Uitslae behaal: Lees meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://sentraal.co.za Foto’s verskaf
Grey Kollege Skaaktoernooi – Hoërskool Fichardtpark skitter
Grey Kollege Skaaktoernooi. Hoërskool Fichardtpark het hulself onomwonde gevestig as die top-skaakspan in die Vrystaat. Tydens die Grey Kollege Skaaktoernooi het die Fichie-skaakkampioene algeheel vyfde by toernooi, en 1ste in…
Gerrie Berner Tennis Festival – Kearsney College
Gerrie Berner Tennis Festival. Photo: Connor van Heerden, Max East, Jason Denekamp, Michael Hean, Finn Coningham, Luca Giai-Minietti, Angus Fyvie Kearsney’s 1st tennis team has returned from the annual Gerrie…
SA Hengelkampioenskappe – Hoërskool Waterkloof
SA Hengelkampioenskappe. Klofie hengelaars het presteer tydens die SA Hengelkampioenskappe. Individuele Uitslae: Primier A: Jonge Dames: Afdeling B: Afdeling C: Beide NJ en Sebastian word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.…
SANESA Toekenningsaand – Hoërskool Waterkloof
Ruiterkuns. Anneri Vorster, leerder van Hoërskool Waterkloof en haar perd, Africa’s Sharak, het die Victor Ludorum Nasionale Trofee by die SANESA toekenningsaand ontvang. Annerie is die beste ruiter in Suid-Afrika…
Skolehokkie – Hoërskool Waterkloof
Skolehokkie. Hoërskool Waterkloof spog met twee fantastiese toekennings vir skolehokkie. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/ https://www.klofies.co.za/ Foto’s verskaf
Yshokkie o.18 – Hoërskool Waterkloof
Yshokkie o.18. Hoërskool Waterkloof leerder, Michayla Venter, is vir die IIHF o.18 dames nasionale span vir 2025, gekies. Hierdie span gaan vanaf 18 tot 24 Januarie 2025 in Turkye deelneem.…
Hoofdogters Protea Seremonie – Hoërskool Waterkloof
Hoofdogters Protea Seremonie. Die Hoërskool Waterkloof hoofdogters van 2023 het ‘n tradisie, waar al die oud-hoofdogters aan die nuutverkose hoofdogters proteas oorhandig, teruggebring. Hierdie jaar is die tradisie volgehou en…
Mnr/ Mej Waterkloof Finaliste – Hoërskool Waterkloof
Mnr/ Mej Waterkloof Finaliste. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die Mnr/ Mej Waterkloof finaliste aangewys. Seuns-finaliste:Ronan BastiaanseAiden FaughtPêr JordaanKeaan KempenMarko KokRiley MillerJean MoelichDawid PrinslooHeinrich Sutton (afwesig op foto)Danré Tustin (afwesig op…
Fairtree Super 12 Hokkie – Rhenish Girls 2024 wenners
Fairtree Super 12 Hokkie. Die Fairtree Super 12 Hokkie Toernooi wat hierdie naweek deur die Sekondêre Meisieskool Oranje aangebied word, het ‘n verrassende wending geneem. ‘n Nuwe wenner gaan vandag,…
Oppie Tong Af Redenaars – Hoërskool Waterkloof
Oppie Tong Af Redenaars. Hoërskool Waterkloof is baie opgewonde oor die Klofies wat na die nasionale finaal van Oppie Tong Af Redenaars deurdring: Afrikaans voorbereid: Die goue tong: (5 min…
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap – Hoërskool Durbanville
SA Hoërskole Gholf Kampioenskap. Henru Walters, leerder van Hoërskool Durbanville, het algeheel in die 2de plek geëindig (-5) by die SA Hoërskole Gholf Kampioenskap, 23 Julie. Hoërskool Durbanville se 1ste…
Aardklop Pronk Film-kompetisie – Hoërskool Linden
Aardklop Pronk Film-kompetisie. Hoërskool Linden se kortflim, Diepkant, is een van die sewe semi-finaliste in die Aardklop Pronk Film-kompetisie! Dit was ‘n ‘bumper-teen-bumper‘ stryd! Die ander finaliste is: Meer skolenuus:…
Exporecerca Jove – Hoërskool Waterkloof verteenwoordig
Exporecerca Jove. Hoërskool Waterkloof leerder, Inebelle Swart, neem vanaf 6 tot 9 Maart deel aan die Exporecerca Jove in Barcelona. Hoërskoolleerders van regoor die wêreld sal hul navorsingsprojekte aanbied in…
Simfonia Juventi – Hoërskool Waterkloof
Simfonia Juventi. Ses leerders van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope week oudisies vir die Simfonia Juventi prestige orkes afgelê en al ses leerders is as lede aanvaar. Die suksesvolle…
Nasionale Wetenskap Ekspo – Hoërskool Waterkloof leerders skitter
Nasionale Wetenskap Ekspo. Drie leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria het aan die Nasionale Wetenskap Ekspo deelgeneem. Hierdie drie meisies het skitterend presteer. Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za https://www.klofies.co.za/ Foto verskaf
Boogskiet ABO Nasionaal – Hoërskool Waterkloof 1ste in SA
Boogskiet ABO Nasionaal. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan het die afgelope naweek aan die Boogskiet ABO Nasionaal deelgeneem. Hoërskool Waterkloof se boogskietspan is ook by die geleentheid as die Nommer een…
Geografie Olimpiade – Hoërskool Waterkloof Top Q4/5 skool
Geografie Olimpiade. Die Nasionale Geografie Olimpiade vir junior leerders het op 19 September plaasgevind. Daar het vanjaar 84 skole en ‘n totaal van 1 089 leerders landswyd deelgeneem. Hoërskool Waterkloof…
Interskole Redenaars – Hoërskool Waterkloof skitter in Landsfinaal
Interskole Redenaars. Nege leerders van Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het Saterdag, 16 September, aan die Interskole Redenaars se landsfinaal kompetisie deelgeneem. Die leerders het baie goed presteer en die volgende resultate…
Pretoria Kunstefees – Hoërskool Waterkloof leerders skitter
Pretoria Kunstefees. Vier leerders van Hoërskool Waterkloof het presteer tydens die Afrikaanse Kunsvereniging Pretoria Kunstefees. Die leerders het tydens die afgelope naweek se prysuitdelingsfunksie die volgende benoemings ontvang: Meer skolenuus:…
Boogskiet – Hoërskool Waterkloof wen die Triple Crown
Boogskiet. Hoërskool Waterkloof het aan die Triple Crown Boogskiet kompetisie deelgeneem en algeheel eerste geëindig. Hulle het ook die Triple Crown gewen! Triple Crown individuele uitslae: Dogters: Xanté van Zyl…
Gauteng Noord Ruiterkuns – Hoërskool Waterkloof leerders in span
Gauteng Noord Ruiterkuns. ‘n Totaal van 21 Hoërskool Waterkloof-ruiters het vir die Gauteng Noord Ruiterkuns span gekwalifiseer. Hulle het die afgelope naweek, vanaf 5 tot 6 Augustus aan die Gauteng…
SA Skole Tennis – Hoërskool Waterkloof leerders na Londen
SA Skole Tennis. Twee van Hoërskool Waterkloof se tennisspelers, Heinrich Wasserfall (graad 11) en Ciaran McConnel (graad 9) het gisteraand na Londen vertrek waar hulle onderskeidelik die SA Skole o.19-seunsspan…
Gauteng Netbaluitspele – Hoërskool Waterkloof plasings
Gauteng Netbaluitspele. Hoërskool Waterkloof netbal het die afgelope naweek aan die Gauteng Netbaluitspele deelgeneem. Die finale spanplasings is as volg: Twee van Klofies se spanne, beide die o. 17- en…
Klofies Inter ’23- Heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje
Klofies Inter ’23. Hoërskool Waterkloof, Pretoria, het die afgelope naweekby die Klofies Inter ’23 gasheer gespeel vir ‘n heel eerste interskole met Hoër Meisieskool Oranje, Bloemfontein. Dit was ‘n baie…
TSA Mini Series – Hoërskool Waterkloof se Wian du Plessis wen
TSA Mini Series. Wian du Plessis, leerder van Hoërskool Waterkloof, het die TSA Mini-series seuns o.14-enkels gewen. Dit het vanaf 24 tot 26 Maart in Potchefstroom plaasgevind. Wian en sy…
Hoërskool Waterkloof leerder wen 5 km stap
Marissa Swanepoel van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, wen die 5km stap vir dogters o/17
Hoërskool Waterkloof leerders verkies tot SA Fisiese Wetenskapspan
Twee leerders van Hoërskool Waterkloof in Pretoria, is verkies om die Suid-Afrikaanse Fisiese
Dié Klofies ken die stappies!
Dylan en Monique Kotze, van die Hoërskool Waterkloof, se produksie het puik tydens die naweek se
Chrisjan van Wyk, Tennisheld
Chrisjan van Wyk, van die Hoërskool Waterkloof, het vanaf 1 tot 4 Julie 2017, aan die KZN GrandPrix
Lana en Anestasia derde in Koekbakkompetisie
Lana Viljoen en Anestasia Boardman, albei in graad 11, aan die Hoërskool Waterkloof, het ‘n derde plek
Klofie-Skaakspelers doen dit weer!
Die volgende skaakspelers van die Hoërskool Waterkloof het presteer: Carla Bester was die wenner en Imarie Oberholzer tweede in die Suid-Afrikaanse Skoleskaakkampioenskap vir o.15-dogters wat in Durban gehou is.. Albei…
Klofies Micaela is ons Hokkie-Trots!!
Baie geluk aan Micaela Roos, van die Hoërskool Waterkloof, wat nie net tot kaptein van die






































