SA Hengelkampioenskappe. Klofie hengelaars het presteer tydens die SA Hengelkampioenskappe.
Individuele Uitslae:
Primier A:
- MJ Mostert – Behaal 1ste plek met 401 visse oor die drie dae. Hy word ook na die nasionale mini- proewe uitgenooi.
Jonge Dames:
- Lucia Olivier – 28ste plek en sy word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.
Afdeling B:
- In die B afdeling het Lehan van der Merwe sy man gestaan.
Afdeling C:
- NJ Kruger – 9de plek
- Sebastian Groenewald – 15de plek.
Beide NJ en Sebastian word na die nasionale mini-proewe uitgenooi.
Groep/Span uitslae:
- MJ Mostert en Pierre Mans se Gauteng Noord o.19 A-span ontvang ‘n silwer medalje.
- NJ Kruger en Sebastian Groenewald se span ontvang ‘n brons medalje.

Meer skolenuus: https://schoolsthatrock.co.za/
Foto’s verskaf
Become a Sponsor








