Baie geluk aan Micaela Roos, van die Hoërskool Waterkloof, wat nie net tot kaptein van die Noord-Gauteng hokkiespan verkies is nie, maar ook deel van die Suid-Afrikaanse o.18 A-span is.
Harde werk en deursettingsvermoë is beslis eienskappe van dié jong dame! Wel gedaan, Micaela!
Ons ondersteun jou graag!
Become a Sponsor









